GOUE DROME SPIRAAL-TOEKENNINGS
Die GOUE DROME SPIRAAL-toekennings vind gewoonlik gedurende die laaste naweek in Oktober van elke jaar plaas en het ten doel om Oos-Kaapse sangers, liriekskrywers, komponiste, musikante en opname-ateljees te vereer vir hulle bydrae om die musiekskat (veral in Afrikaans) te bevorder.
Die geskiedenis van die SPIRAAL-toekennings sal binnekort hier geplaas word.
2019 GOUE DROME SPIRAAL-toekennings
DATUM: Vrydag, 25 Oktober 2019 (18:30 vir 19:00)
Heerlike oorspronklike musiek deur ons Oos-Kaapse beste kunstenaars sal verseker dat u aand uitmuntend sal verloop. En die musiek wat hulle opvoer is ook bewese oor ‘n lang tydperk as die room van Oos-Kaapse skeppings.
VENUE: Walmer Stadsaal, Port Elizabeth
KAARTJIES: BESPREKINGS NOODSAAKLIK. R80 per volwassene en R40 per skoolgaande kind (bring asseblief u mandjie met eet en drinkgoed saam - tafels en stoele word voorsien). BELANGRIK: Kaartjies wat in SEPTEMBER 2019 bespreek en voor of op 30 September betaal word, sal slegs R60 (R35 vir skoliere) beloop. GEEN uitsonderings sal egter vanaf 1 Oktober gemaak word nie. Bespreek by Elna Botha per WhatsApp by 0827069717 of per e-pos by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Vanweë die feit dat ons op 'n beperkte begroting werk, kan SLEGS KUNSTENAARS WAT OPTREE BY DIE GELEENTHEID GRATIS TOEGANG verkry en nie enige ander persoon wat die kunstenaar vergesel nie.
BORGE: CK2 PRODUCTIONS (Klank), AFRIKAANS FM (radioborg), ANDRé GERBER en GOUE DROME PROMOSIES
OPTREDES: Die volgende ELF kunstenaars sal by die geleentheid op die verhoog te sien wees:
Dans deur die nag/My huis - Chezane (Bevestig)
Dans nog ‘n keer/Sal jy - Jacques Saaiman (Bevestig)
Dis wie ek is/Engelkind – Monique Marais (Bevestig)
Drome oor jou – Jason Chippett (Bevestig)
Eindelose paaie/Tweede – Semandie (Bevestig)
Engel in my hel/Vasgemaak aan jou – Chris Winterskind (Bevestig)
Hier op Despatch/Emoji - Lari-Elle Truter (Bevestig)
Kareedouw - Jannie Nortjé (Bevestig)
Ritme van my hart/Heatsore Fairytale – Wanda (Bevestig)
So alleen – Mike du Randt (Bevestig)
Wals vir Hilda/Tant Girty se vastrap - Die Baaienaars Orkes (Bevestig)
KUNSTENAARS WAT DIT NIE KAN MAAK NIE:
Beautiful Kaap/Vir die laaste keer - Martin Maroon (Verskoning - Uitstedig)
Dit was jy - Chantelle Bosch (Verskoning - persoonike redes)
Don't give up - Krypt (Nie gereageer nie)
Ek soek jou in my drome – Andrew Melville (Verskoning)
Hoendervleis in die donker - Donovan Vallance (Verskoning - ander verpligting)
Met my vellies aan - Ruan van der Kuil (Verskoning - ander verpligting)
Oe la la/Hou my bietjie vas/Jammer om te hoor – JJ Botha (Verskoning - ander verpligting)
Ring of the ring - Christiaan Beer (Verskoning - uitstedig)
Skorsie - Martin Kernekamp
Stywe lyne - Gerhard Pace (Verskoning - ander verpligting)
Terug na jou – Rob & Ferdi (Verskoning - Korporatiewe optrede)
Tydlose storie – Leander Waite (Verskoning)
You're the one that made my dreams come true - Vernon Benecke (Verskoning - werksomstandighede)
GENOMINEERDES VIR TOEKENNINGS
SPESIALE TOEKENNING: JACQUES ARENDT word vereer vir sy besondere bydrae en ondersteuning van Oos-Kaapse talentvolles oor 'n tydperk van meer as 15 jaar.
SERTIFIKAAT VIR KUNSTENAAR VAN DIE MAAND:
'n SERTIFIKAAT vir OOS-KAAPSTêR VAN DIE MAAND word vir elke maand gedurende die SPIRAAL-jaar (Oktober 2018 tot Augustus 2019) oorhandig:
Chantelle Bosch - Oktober 2018 & November 2018
Lari-Elle Truter - Desember 2018 (deel met Monique Marais), Maart 2019, April 2019 & Junie 2019
Mike du Randt - Julie 2019
Monique Marais - Desember 2018 (deel met Lari-Elle Truter) & Januarie 2019
Rob & Ferdi - Augustus 2019
Ruan van der Kuil - Februarie 2019
Semandie - Mei 2019
SERTIFIKATE VIR DIE TOP 20 SNITTE VAN 2019 (periode Oktober 2018 tot Augustus 2019) word oorhandig aan die volgende kunstenaars (posisies word by die SPIRAAL-toekennings aangekondig):
Beautiful Kaap - Martin Maroon
Dans deur die nag - Chezane
Dans nog ‘n keer - Jacques Saaiman
Dis wie ek is – Monique Marais
Dit was jy - Chantelle Bosch
Drome oor jou – Jason Chippett
Eindelose paaie – Semandie
Ek soek jou in my drome – Andrew Melville
Engel in my hel – Chris Winterskind
Engelkind - Monique Marais
Hier op Despatch - Lari-Elle Truter
Met my vellies aan - Ruan van der Kuil
My huis – Chezane
Oe la la – JJ Botha
Ritme van my hart – Wanda
Sal jy – Jacques Saaiman
So alleen – Mike du Randt
Terug na jou – Rob & Ferdi
Tydlose storie – Leander Waite
Vasgemaak aan jou – Chris Winterskind
Meeste TOP 10-weke 2019
Word aangekondig ten opsigte van die snit wat die langste deel was van die amptelike GOUE DROME OOS-KAAPSTêRRE TOP 10 treffersparade tydens die periode Oktober 2018 tot Augustus 2019. Posisies in die drukgang word nie in ag geneem nie.
Beste Liedjie 2019 (Paneelkeuse - geen SMS'e word in ag geneem nie)
Beautiful Kaap - Martin Maroon
Dit was jy - Chantelle Bosch
Eindelose paaie - Semandie
Engel in my hel - Chris Winterskind
Terug na jou - Rob & Ferdi
Beste Kunstenaar 2019 (Paneelkeuse - geen SMS'e word in ag geneem nie)
Chantelle Bosch
Chezane
Chris Winterskind
Rob & Ferdi
Semandie
Belowendste Opname-ateljee 2019
Bay City Sound, Port Elizabeth
DV Recording Studio, Port Elizabeth
Motiv Soundmine, Despatch
Musical School of Talent, Port Elizabeth
Reghardt Labuschagne, Blue Horizon Bay
Belowendste Engelse snit van die jaar 2019
Geen toekenning hierdie jaar nie
Belowendste Afrikaanse snit van die jaar 2019
Beautiful Kaap – Martin Maroon
Dit was jy - Chantelle Bosch
Eindelose paaie – Semandie
Engelkind – Monique Marais
Met my vellies aan – Ruan van der Kuil
Belowendste Liriekskrywer 2019
Chantelle Bosch
Marie Gair
Martin Maroon
Monique Marais
Semandie
Belowendste Komponis 2019
Chantelle Bosch
Martin Crouse
Monique Marais
Semandie
Stiaan Fourie
Belowendste Sangeres 2019
Chantelle Bosch
Chezane
Lari-Elle Truter
Monique Marais
Semandie
Belowendste Sanger 2019
Andrew Melville
Chris Winterskind
Jacques Saaiman
Martin Maroon
Ruan van der Kuil
Belowendste Groep 2019
Die Baaienaars Orkes
Krypt
Rob & Ferdi
Beste Opname-ateljee 2019
Bay City Sound, Port Elizabeth
DV Recording Studio, Port Elizabeth
Motiv Soundmine, Despatch
Musical School of Talent, Port Elizabeth
Reghardt Labuschagne, Blue Horizon Bay
Groepsnit van die jaar 2019
Don't give up - Krypt
Tant Girty se vastrap - Die Baaienaars Orkes
Terug na jou – Rob & Ferdi
Groep van die jaar 2019
Die Baaienaars Orkes
Krypt
Rob & Ferdi
Komponis van die jaar 2019
Chantelle Bosch
Martin Crouse
Monique Marais
Semandie
Stiaan Fourie
Liriekskrywer van die jaar 2019
Chantelle Bosch
Marie Gair
Martin Maroon
Monique Marais
Semandie
Liedjie van die jaar 2019
Beautiful Kaap – Martin Maroon
Dit was jy - Chantelle Bosch
Hier op Despatch – Lari-Elle Truter
Eindelose paaie – Semandie
Engelkind – Monique Marais
Sanger van die jaar 2019
Andrew Melville
Chris Winterskind
Jacques Saaiman
Martin Maroon
Ruan van der Kuil
Sangeres van die jaar 2019
Chantelle Bosch
Chezane
Semandie
Lari-Elle Truter
Monique Marais