GOUE DROME
 
Jou musiek ... ons passie!



Carina Renz
Chandré
Chandré

Gouwsie

Jerome Alden 

John Perkins 

Kaalvoetklong 

Marinus van Rooyen

Gitte Alberts

BAY FM GOUE DROME

TOP 5 LOCAL KLANKE

Oos-Kaapse talent is ons passie!

Luister elke Saterdag om 09:00 tot 12:00 op BAY FM 107.9 of skakel in via die internet by www.bayfm.co.za

WEN 'N CD!

DEUR TE STEM VIR U GUNSTELING LIEDJIE OF KUNSTENAAR!

Ek is 'n sanger wat ook graag my radiokwaliteit- liedjie op BAY FM wil laat speel - klik hier!

Om te sien hoe ons nuwe talent ontwikkel of as jy graag aan talentvertonings wil deelneem lees www.wowster.co.za

HOE STEM MENS ?

STUUR ‘N SMS MET DIE LIEDJIE OF KUNSTENAAR SE NAAM WAARVAN JY DIE MEESTE HOU AAN 35005 EN BEGIN DIE SMS MET DIE WOORD “GOUD”.

OF

GAAN NA WWW.GOUEDROME.CO.ZA EN KLIK OP DIE TOP 5-SKAKEL OM VIA DIE INTERNET TE STEM.

REëLS :

·        JY MAG VIR SOVEEL LIEDJIES AS WAT JY WIL STEM.

·        JY MAG NET EEN KEER PER SMS EN OOK EEN KEER E-POS (VIA DIE INTERNET) STEM VIR ‘N SPESIFIEKE LIEDJIE OF KUNSTENAAR.

·        STEMME MOET TEEN 12:00 DIE MIDDAG OP VRYDAG IN WEES.

·        SODRA ‘N LIEDJIE WAT MEER AS 3 WEKE OP DIE TOP 5 IS, IN DIE 5DE POSISIE LAND EN NIE BINNE DIE VOLGENDE WEEK WEER OPSKUIF NIE, SKUIF DIT UIT EN MAAK PLEK VIR ‘N NUWE LIEDJIE.

·        ‘n LIEDJIE WORD NA 15 WEKE OP DIE TOP 5 VERVANG MET ‘N NUWE LIEDJIE.

‘N PANEEL WAT DEUR BAY FM AANGESTEL IS, BESLUIT SAAM OOR DIE POSISIES OP DIE BAY FM GOUE DROME TOP 5 LOCAL KLANKE. DIE POSISIES WORD DUS BEPAAL DEUR ‘N KOMBINASIE VAN STEMME DEUR LUISTERAARS EN DIE PANEEL SE STEMME.

South Africa's Top Sites