GOUE DROME
 
Jou musiek ... ons passie!



Carina Renz
Chandré
Chandré

Gouwsie

Jerome Alden 

John Perkins 

Kaalvoetklong 

Marinus van Rooyen

Gitte Alberts

GOUE DROME VERMAAKGIDS

POTTER’S PLACE, JEFFREYSBAAI

 

Gert Bekker – 7 Julie (Luister vanaand na ‘n onderhoud met hom op Musiek met ‘FEEL’ en wen kaartjies na sy vertoning)

Peter Haven & Albert Frost – 8 Julie

Valiant Swart – 9 Julie

Meri Kanaz – 15 Julie

Bok van Blerk – 25 Julie

Silver Creek Mountain Band – 6 Augustus

  

BESPREEK NOU BY CALLIE OF MELISSA – TEL 042 293 2500

Lady Slipper Plaasmark

Ou Kaapweg, St Albans

(Langs St Albans Gevangenis)

‘n Keur van vrugte, groente, rooivleis, pluimvee, suiwelprodukte, biltong/wors, tuisgebak en smul-lekker eetgoed word aangebied.

Kom ondersteun die entrepreneurs!  Kom koop jou vars produkte vir die week.  Nog stalletjies welkom!

Die mark vind ELKE SATERDAG, 08:00 tot 12:00

KONTAK DENISE - 082 727 3 252  0F   NAAS –

082 789 4183

Die maandelikse kuns- en kontreimark word, Saterdag 9 Julie op die grasterrein by die hoek van Da Gamaweg en Tecomastraat op Jeffreysbaai gehou.

 

Soos altyd sal daar 'n groot verskeidenheid tuisgemaakte produkte te koop wees, soos popklere, tuisgemaakte kaas, ingelegde vrugte en konfyt, houtwerk, leerwerk, breiwerk, kerse, lapverfwerk, naaldwerk, speelgoed, skilderye, sandverfwerk en velerlui ander goed, alles van uitstekende gehalte. Die kunstenaars sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord en demonstrasies te gee.

Daar sal ook 'n heerlike teetuin op perseel wees. 

 

Vir enige navrae skakel Neil op 042 296 2791.

Kuierdag by Rocklands Paintball Adventures

 

Datum:      16 Julie 2011

 

Tyd:           Vanaf 4nm.

 

Ete:            Braaipak en 2 slaaie  -  R50 per persoon – Kontant kroeg

 

Karaoke R20, verskeie kunstenaars asook baie gelukkige trekkings, regtig groot pryse. Een van Bayfm se platejoggies sal ook teenwoordig wees.

 

Plek: Rocklands Paintball Adventures

 

Bespreek by Peto:    084 401 3377